Gautrein in Beeld
Die Gautrein-projek vorder fluks. Loanna Hoffman het haar kamera byderhand gehad.
Beeld
Wie het wie verneder?
Weideman het dalk bietjie tee oor haar gekry voor 10 of 20 of 100 mense...

Leserskommentaar onderaan.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

 
'SA had beste weermag'
“Ek is redelik seker ons het waarskynlik die beste weermag ter wêreld gehad.”

Beeld-lesers se grensfoto’s te sien
Die beëindiging van die Grensoorlog word herdenk en genl. Jannie Geldenhuys, 'n voormalige SA Weermaghoof, sal 'n lesing oor die slag van Cassinga lewer.

'Wag-en-niks-doen sou sy dood beteken'
"Ons het eers later gehoor dat hy 'n weduwee-moeder se enigste seun is."
  • Smokkel-foto's van Grensoorlog.

  • Dokter se smokkel-foto's van grens
    Ek is in die herfs van 1982 grens toe as mediese offisier en het my Ashai Pentax-kamera saam gesmokkel om kliniese fotos te neem.

    'Moenie oorlog onder mat vee'
    "Ek is 26 jaar oud, en wat ek weet van die Grensoorlog is maar min. My pa was daar gewees...ek het altyd geweet dat wat daar gebeur het 'n swaar las op sy skouers was."

    'Onbewus van nagmerrie wat wag'
    "Migs bom ons weer...Ons maak kontak met die vyandelike brigade...die brigade word uitgewis. Een van my vriende word doodgeskiet deur een van ons eie troepe...."

    Museum soek foto's van Grensoorlog
    Beeld en 'n museum wil saamspan om ’n foto-uitstalling van die Grensoorlog te hou.

    Berede in Grensoorlog
    Met die lees van Johan van Aarde se vertelling van hoe Nick 'n landmyn afgetrap het met sy perd, het vele herhinneringe weer teruggekom.

    Gedig oor diensplig in township
    Hierdie is ’n gedig wat ek geskryf het oor my diensplig tydens die “onluste” in die vroeë tagtigerjare in Vanderbijlpark.

    'Moes as vrou alleen opsnork'
    "Ek wil my storie met die land deel, want my man leef nie meer om dit self te doen nie."

    Van kleins af 'n wapen in my hand
    Maar, soos wat die polisie destyds funksioneer het in die afwesigheid van sielkundiges, het hulle seker gemaak dat drank teen minimum pryse beskikbaar was. Ons kon dus ons sielkundige letsels verdoof met drank.

    Grensoorlog se letsels
    Ons het 'n verharde, bitter, ondankbare, liefdelose kwaai pa teruggekry.


    Kliek hier vir nog berigte

    DIEP IN ANGOLA
    Links is 2e lt. Marius Scheepers, 32 Bataljon se seintroep-bevelvoerder, en langs hom 2e. lt. Brand van Dyk, 'n 32-pelotonbevelvoerder. Volgens Scheepers is die foto diep in Angola in die middel van 1983 geneem. Stuur jou foto's na mystorie@beeld.com
  • Al die foto's
  • Sinlose oorlog het baie skade gedoen
    Die uiteinde is dat my ore beskadig is. Dit het my lewe se rigting verander en my selfvertroue ontneem.

    Moenie die vergeet wat die oorlog nog binne veg nie
    Wat ons ook nie uit die oog moet verloor nie, is die wat nog die oorlog hierbinne veg.

    'Dit was amper soos 'n vakansie'
    Rundu, in destydse Suidwes-Afrika, en ons was die laaste groep wat nog twee jaar verpligte diens gedoen het.

    'Jou vertelling maak prentjie voller'
    "...ek onthou hoe ons manne van daardie radio-hut weggedrentel het en 'n plekkie gesoek het om stil te word en vir julle te bid."
  • 'Maak nie saak hoe groot jy is'.

  • 'Foto's van Brug 14 laat hart warm klop'
    "Die foto’s van Brug 14 het my hart warm laat klop en het ek gewonder waar al daardie jongmanne van destyds is." Kyk na foto's.
  • Nog grensoorlog-verhale.

  • Boek oor die Polisie se bydrae
    'n Boek oor die polisiemanne se bosoorlog-stories, hul lief en leed en letsels, hulle wat geliefdes verloor het, is wat nou geskryf moet word sodat die stories nie verlore gaan nie.

    Skutter Snoeks in Ovamboland
    Ek het elf maande in 1978 tot 1980 in Ovamboland deurgebring as voetsoldaat; ’n tipiese skutter Snoeks.

    Die futiliteit van dit alles...
    Dan volg vier en 'n half maande se doen sonder dink. Patrollie na patrollie, klaarstaan, konvooie, bang wees sonder om dit te wys en die verveeldheid.

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |