|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Sake24
|
hoofstorie |
09/07/2009 22:51 - (SA) |
|||||||||||
|
’n Uitblinker in matriek verlede jaar is dood in ’n motorongeluk tussen Vanderbijlpark en Potchefstroom.
Suid-Afrika
Die bekende forensiese kriminoloog dr. Irma Labuschagne (70) is in die Wilgers-hospitaal in Pretoria oorlede – twee dae nadat longkanker by haar gediagnoseer is.Suid-Afrika
‘Ek het die vonnis opgelê aan die hand van die geldende reg, die Grondwet en my gewete. Ek steur my nie aan buitestanders se kritiek nie.”Suid-Afrika
‘Asseblief, vergewe my.” Dít was mnr. Carl Niehaus, vernederde voormalige ANC-woordvoerder, se pleidooi aan “alle Suid-Afrikaners”.SPORT
Die Cheetahs se Ebersohn-broers, Robert en Sias, pryk bo-aan die inkopielys van Suid-Afrika se top-rugbyprovinsies. |
WAG 2 WEKE VIR NOODOPERASIE
Mev. Magdalena van Tonder (67) in die Charlotte Maxeke-hospitaal waar sy twee weke lank gewag het vir 'n 'noodoperasie'. Dié foto is geneem voordat sy gister geopereer is. Lees die berig. Foto: Wilma Ryan
|
|||||||||||
|
AANWYSERS
MEER NUUS
|
||||||||||||
|
Suid-Afrika
’n Man op sy bed en die tesis waaraan hy twee jaar lank gewerk het, bloedbesmeerd oor sy kamervloer verstrooi.Suid-Afrika
’n Reptielhanteerder, ’n musiekvervaardiger, ’n selferkende grapjas en ’n radio-intern is die jong mans wat “wit genoeg” is vir ’n regstellende-aksie-pos by die radiostasie Yfm. Suid-Afrika
’n Beloning van R25 000 is uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die arrestasie van dr. Michael Sprenger (55) se moordenaar(s).Ander
Die Australiese tennisspeler wat Suid-Afrika se Raven Klaasen verlede maand ’n “f****n k****r” genoem het, is verder deur die Vereniging van Beroepstennisspelers voor stok gekry.In-Diepte en By
Onlangse opmerkings deur die premier van Zimbabwe oor plaasinvalle wat 'geïsoleerde voorvalle' is en 'uit verband geruk word', skep 'n valse indruk van wat aangaan. Wêreld
Ryanair-passasiers wat die sente wil omdraai, gaan dalk eersdaags op kortafstandvlugte hul “staanplek” op vliegtuie kan inneem. Suid-Afrika
Mnr. Angus Buchan se optrede in die Royal Bafokeng-stadion buite Rustenburg kan ’n nuwe stappie wees op pad na sy droom om ook swart Suid-Afrikaners met sy boodskap van herlewing te bereik.Suid-Afrika
MultiChoice werk aan ’n nuwe dekodeerder vir DStv-intekenare wat na verwagting volgende jaar op die mark sal wees.Wêreld
Die Britse rockster Ozzy Osbourne (60) se hart is stukkend nadat sy gunsteling-hond deur ’n prêriewolf “opgevreet” is. |
Suid-Afrika
Varkgriep is vir die eerste keer by ’n inwoner van ’n Suid-Afrikaanse township gediagnoseer.Wêreld
Vandag is die laaste dag wat die vlugdata- en stemopnemers van Air France se vlug 447 hul seine vanuit die Atlantiese Oseaan sal uitstuur.Suid-Afrika
'n Vrou het twee weke lank gewag op ’n “noodoperasie” om ’n breingewas te verwyder weens die ernstige tekort aan narkotiseurs by die Charlotte Maxeke-staatshospitaal.Suid-Afrika
Die vrou wat saam met me. Winnie Madikizela-Mandela skuldig bevind is in die ontvoering- en moordsaak van mnr. Stompie Seipei is oorlede.Suid-Afrika
’n Adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, me. Charity Nonhlanhla Zulu, is amptelik geskors terwyl verskeie bewerings teen haar ondersoek word.Wêreld
Terwyl die Weste sy sente omdraai, is China besig om Afrika stuk vir stuk “op te koop”.Suid-Afrika
Kopers kry minder sokkietreffers as wat geadverteer word en daarom moet die platemaatskappy Select Musiek ’n advertensie vir sy CD 30+30 Goue sokkie treffers 11 CD onttrek.Suid-Afrika
Real Simple is die volgende tydskrifslagoffer van die resessie.Vroue
Jou kleinding het skynbaar by die speelgroepie 'n hele nuwe woordeskat opgetel - en wat jy hoor laat jou nekhare rys. Hoe gemaak met 'n kleuter wat vloek en dinge doen wat jy hom beslis nie geleer het nie? |
|||||||||||
|
|
||||||||||||
|
vind
Beeld se bloggers
Gert vd WesthuizenEdward Bottomley Sarel vd Walt Alet Rademeyer Marga Ley Lood-se-blog Boksemdais Neels Jackson
Troeteldiere
Lees Marga Ley se blog. Lees die diererubriek. Stuur foto's van troeteldiere na troeteldier@beeld.com. vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|