Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Hof moet sê Nqakula onbevoeg
Jul 18 2007 09:09:40:280PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Karin Bezuidenhout, Faerie Glen

Is die Prez nog met verlof terwyl Zimbabwiërs die land instroom en die burgers na wie Mbeki moet omsien, gemoor en beroof word? My vriendin se bejaarde ma het Maandagaand ’n traumatiese inbraak beleef.

Hoe raak die land ontslae van sy onbevoegde min. Charles Nqakula? Is die enigste manier dat hy deur die Prez afgedank moet word (wat klaarblyklik nooit sal gebeur nie)?

Kan die minister nie met ’n hof­aansoek onbevoeg verklaar word nie? Hopelik kan Nqakula vervolg word weens versuim om die mense van SA te beskerm wanneer ’n nuwe regering aan die bewind is.

Baie dankie aan die lede van die polisie wat vinnig op die toneel en uiters bekwaam was.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |