Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||
|
Ervaring wat ’n mens nuut maak
60 000 mans bymekaar in tente vir ’n naweek en geen drankmisbruik, vloekery of gevegte nie. Verkeersopeenhopings ure aaneen en geen toeters of mense wat aan die linkerkant verbyjaag nie. Dit klink te goed om waar te wees, maar dit was die ervarings by die Mighty Men’s Conference die naweek by Greytown. Die verskil is dat almal wat daar was, Christene is. Mans uit alle vlakke van die samelewing het vir twee dae saam gekamp en aanbid en almal was broeders in Christus. Die man wat die naweek se konferensie ervaar het en nie as ’n nuwe mens anderkant uitgekom het nie, is seker al van binne dood. Die enigste manier waarop probleme in ons land opgelos kan word, is om ons weer na Christus te wend en volgens hom te lewe. Die ervaring kan nie in woorde omgesit word nie.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|