Gautrein in Beeld
Die Gautrein-projek vorder fluks. Loanna Hoffman het haar kamera byderhand gehad.
Beeld
Tim du Plessis se rubriek
Nzimande spel onheil vir SA se vernielde universiteite.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote


Is húl misdade nie ook rassisme?
Nov 20 2008 06:47:33:367PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Ek verwys na die berig “Rassisme-saad uit kleintyd” in gister se Beeld.

Hierdie seun word as ’n rassis uitgemaak, maar die duisende blanke mense wat in hul eie wonings, in hul eie tuine, by hul werkplek of sommer in die openbaar deur swart mense op die wreedaardigste maniere vermoor word, word nie as rassisme afgemaak nie.

Hoe siek het ons land nie geword nie!

  • Verwonderd, Pretoria


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |