Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||
|
Jou beursie kan Springbok red
As stoere rugby-ondersteuner kry ek skaam as my helde, soos Frik du Preez en Wynand Claassen, hulle skaar onder die “joiners” en net boedel oorgee. Hulle het die aansien, mag en invloed om die hele rugbypubliek agter hulle te skaar teen die narre soos Komphela en Frolick. Hoe? Alles gaan oor geld. As daar gereël word dat alle ondersteuners ’n toets boikot, is die SA Rugby-unie in sy glorie in. Kliënte van Absa kan byvoorbeeld druk op hul bank plaas om op die terugtrekking van borgskappe aan te dring. Hoe? Stel hulle in kennis dat jy jou rekening na ’n ander bank gaan skuif – en doen dit. Aan die sogenaamde ou helde: Staan op en wys julle verdien daai Springbok-baadjie wat in jul kaste hang – anders kan jy hom net sowel vir Komphela en Frolick gee om as vloerlap te gebruik.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|