Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Dit is tyd dat hulle vasgevat word
“Rugbystadions veilig” (21 November) verwys. Daar word gedurig uitsprake deur hoëprofiel-mense rakende sport gemaak. Dan kom die regering en dui aan dit is nie die ANC se beleid nie. Die nuutste is ANC-LP’s mnre. Butana Komphela en Cedric Frolick se verklaarde planne om rugbystadions by unies “weg te vat”. Ek glo dit het tyd geword dat die regering streng teen diesulkes optree. Dit is ’n verleentheid vir nie net die land nie, maar ook die borge. Dalk het die tyd aangebreek vir die ondersteuners om hul stem dik te maak.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|