Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Jy moet jou eie ewigheid kies
Nov 21 2008 06:39:01:023PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Met alle respek en sonder om enigiemand as dom af te maak, voel ek dr. Flip Schutte (“Wanneer domino’s val”, 21 November) is uiters verward.

As dit by geestelike sake kom, moet jy ’n pad kies en daarop bly; en terselfdertyd weet dat dit ’n direkte impak op jou ewigheid het.

Wat ook al ek of jy glo/verkondig, dit gaan nie ’n verandering maak aan die feit dat ons siele gaan bly voortleef nie.

Óf ons kan God se verlossing deur Jesus Christus se opoffering aanvaar en kies om die ewigheid saam met Hom deur te bring, óf ons kan kies om dit van die hand te wys en’n ewigheid sonder God deur te bring.

Opsie nommer twee is vir seker nie vir my nie.

  • Eugene, Pretoria


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |