Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Hamas het net hulself te danke
Jan 05 2009 05:55:10:787PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

’n Mens kom agter dat Willem Bronkhorst nie juis baie ingelig is nie.

As ’n mens toelaat dat ’n moordenaar in jou huis bly (Hamas) en die aksie ondersteun waardeur hy onskuldige mense lafhartig met mortiere en vuurpyle doodmaak, moet jy maar aanvaar dat jy ook in die slag bly as die slagoffer die moordenaar gaan uithaal.

Hamas het dit begin, nou moet hulle maar besluit om dit te beëindig.

  • Tino Punzul, Centurion


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |