Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

God neem nie hieroor aanstoot
Jan 05 2009 05:55:08:100PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Ai toggie! Net toe ek dink my ou kerkie is weer op die regte pad.

Aan die armsaliges van gees wat reken dat die sogenaamde “vrye” of “evangeliese” gesange onbybels en ongereformeerd is: Wat het geword van die Bybel wat ons maan om psalms en ander geestelike liedere tot God se eer te sing? Ek is seker as ek met simbale en handeklap getuig wie my Vader is, gaan Hy nie aanstoot neem nie.

Of word die hart nie meer deesdae ondersoek nie? Julle wonder hoekom (sekere) gereformeerde kerke hul jeug aan ander denominasies (of leerstellinge) afstaan.

Ek wonder nie; ek weet. Word wakker, en veg om die Koninkryk van God uit te bou. Dis ons eintlike agenda (of altans, die meeste van ons s’n).

  • Handklap-en-juig-Dopper, Elarduspark


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |