Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

My seun is paraat, weermag nie
Jan 06 2009 06:13:18:890PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Met groot opgewondenheid het my seun verlede jaar vir keuring gegaan om hom vanjaar by die Weermag aan te sluit.

Dit was Oktober 2008. Dit is nou enkele dae voordat hy moet “aanmeld”. Maar waar? Maar wanneer? Wat het hy nodig?

Die operateur wat my oproep beantwoord, klink taamlik moedeloos. My oproep is een van (soos hy dit stel) honderde!

Elke persoon/bylyn wat hy my na probeer deurskakel se telefone lui en lui en lui. My seun wou nog altyd Weermag toe gegaan het. Moet ek sy lewe toevertrou aan ’n organisasie wat nie eens hul telefone beantwoord nie?

Moet ek dit toevertrou aan ’n organisasie waarvan die oproep-instruksies (wat blykbaar twee weke ná sy keuring reeds gepos is) nou in die niet verdwyn het?

  • Alet Buys, Webber


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |