Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Dankie tog ‘Army wives’ is verby
Jan 06 2009 06:13:17:267PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Ek merk op dat M-Net se reeks Army wives genadiglik (voorlopig?) tot ’n einde gekom het.

Dit is erg genoeg dat die wêreld agt jaar lank met pres. George W. Bush en sy oorloë opgeskeep gesit het en toe kom M-Net boonop met dié blatante Bushiaanse oorlogspropaganda en vulgêre Amerikaanse sentimentaliteit vir ons op.

Sowat van ’n mooibroodjiebakkery en politieke korrektheid het ek lanklaas aanskou.

Ek hoop M-Net laat dié grillerige reeks saam met Bush in die vergetelheid aftree en bring iets beters saam met mnr. Barack Obama in sy plek.

Kykers verdien darem regtig beter as sulke gemors.

  • Alan Oner, Pretoria


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |