Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Moet wittes maar oppak en loop?
Feb 13 2007 07:05:41:190PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

“Ons gaan al julle wit mense doodmaak,” is glo aan ’n roofslagoffer geskreeu nadat sy vriend oomblikke tevore doodgeskiet is (5 Februarie).

En in dieselfde trant: “Dit is ons werk om julle te beroof en dood te maak” (8 Februarie). “Hulle het ons herhaaldelik geskop en geslaan en geskreeu: ‘Julle wit polisiemanne kan niks doen nie,’ ” (13 Februarie).

Is dit net my verbeelding of is wittes toenemend besig om doelbewus deur swart misdadigers à la Zimbabwe-styl geteiken te word?

Moet blankes aanvaar dat hulle bloot as langtermynsetlaars beskou word en dat ons so gou moontlik moet emigreer (vlug!)?

Prof. Pieter Joubert, sweep: VF+, stadsraad, Potchefstroom

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |