Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Padsterftes
Jan 06 2009 06:13:21:720PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Van die beste nuus die laaste tyd is die beduidende afname in padsterftes in Desember verlede jaar.

Volgens syfers wat die Padverkeerbestuurkorporasie uitgereik het, is 937 mense landwyd in Desember verlede jaar op paaie dood. In dieselfde tyd in 2007 was daar 1 596 padsterftes.

Een van die tot nog toe versweë redes vir die minder padsterftes kan bloot wees dat daar weens die swak ekonomie minder motors in Desember verlede jaar op die paaie was.

Die department van vervoer skryf egter die afname in padsterftes aan sigbare verkeersbeheer toe.

Daar is waarskynlik waarheid daarin. In Gauteng was padversperrings oor Kersfees en op Nuwejaar baie sigbaarder as in die verlede.

Die departement van vervoer moet nie net in Desember sigbare verkeersbeheer doen nie. Dronkbestuurders, padvarke en onpadwaardige taxi’s en motors moet regdeur die jaar deurlopend vasgevat word.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |