Gautrein in Beeld
Die Gautrein-projek vorder fluks. Loanna Hoffman het haar kamera byderhand gehad.
Beeld
Tim du Plessis se rubriek
Nzimande spel onheil vir SA se vernielde universiteite.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

 
Pretoria ís Tshwane, sê metro
’n Nuwe sarsie skote is gevuur in die voortslepende Pretoria/Tshwane-naamstryd.

Genl. Jan Smuts se 'blikpaleis' 'n eeu oud
Slaan jy ’n kaart van die Jakarandastad oop, merk jy op dat Pretoria met ’n hele aantal erfenisterreine spog.

Polisie laat verdagte gaan
’n Zimbabwiër wat ná ’n paar inbrake by ’n kleuterskool vasgetrek is, is weens ’n “gebrek aan bewyse” vrygelaat, al het die skool se kringtelevisiekamera hom afgeneem.

Wenbrief gee slim Koketso se drome vlerke
Stinkwater. Dié naam tower nie juis beelde van sterre en drome op nie.

Speeltyd vir dieretuin-diere
Die jagluiperds het hulle nie juis aan die speletjies gesteur nie.

Sokker: Sleg! Nee, goed!
Pretoriase sakelui met ondernemings om Loftus Versfeld is verdeeld oor die uitwerking wat die Konfederasiebeker-sokkertoernooi op hul sakebedrywighede gehad het.

Lappe Laubscher: Ons formidabele Afrikanervroue
“Ek Calvinisties?” keer ek verbaas. Net daar besluit ek om ’n lys op te stel van die tien mees uitstaande Afrikaanse vroue van die 20ste eeu.

Gesteelde goed ná 2 jaar herwin
As ’n vrou se handsak gesteel word, word haar hele lewe omgedop.

G’n brieke vir straatrenne
Onwettige motorwedrenne in Pretoriase strate soos Voortrekkersweg bly ’n probleem wat klaarblyklik geen maklike oplossing het nie.

Ouditeursverslag laat veel te wense oor
’n Handleiding oor hoe om nié ’n munisipaliteit te bestuur nie.

Skaak leer jou vasbyt, sê sterre
Skaak gee jou breinselle woema en leer jou uithouvermoë.

Lappe Laubscher: As vriend en vyand God vra om hulle te laat wen...
Van rugbyspelers wat vinger in die lug dankie sê nadat hulle ’n drie gedruk het tot troepe wat voor ’n veldslag bid dat God na hulle omsien.



NAT TONG EN FYN NEUS
Amper 'n eeu ná die opening van die polisie se hondeskool in Pretoria in 1911 gaan snuffelhonde soos dié volgende jaar moontlike veiligheidsprobleme tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi uitsnuffel. Die polisie het verlede week gesê hy moet nog meer as 500 honde kry en oplei om teen volgende jaar die nodige 1 940 vierpotige polisielede te hê. Foto: Madelene Cronjé
Nuwe baadjies vir stokou masjiene
“As ’n mens ’n ding restoureer, dan doen jy dit ordentlik.

Sepiesterre 'beskerm' sorgplek vir kinders
Altesame 637 kinders wat die afgelope ses jaar van hul ouers verwyder is, het in die Tshwane Plek van Veiligheid, ’n plekkie vol liefde en sorg gekry.

Britte karnuffel Rhino's
Terwyl die Britse Leeus die afgelope naweek ’n baie openbare nederlaag teen die Springbokke op Loftus gely het, het ’n ander internasionale rugbysege amper ongesiens in Pretoria verbygegaan.

Nuwe busdiens vir toeriste
Pretoria spog nou met sy eie toeristebus.

Lappe Laubscher: Volrou is volrou, maar die behoefte knyp seer
Ná die storie van hoe die ou mense oor volrou en halfrou gevoel het, kom ’n man wat weet – maar wat ter wille van vrede maar naamloos moet bly – by my aan.

Afri(meri)kaans. Dis nou maar wors!
Boerewors, Nicholis Louw en Orkney snork nie. Dís wat twee Pretorianers als inspan om die Yanks ’n proesel Afrikaans te gee.

Naaktheid in natuur bevry
“Enigiemand is welkom, solank hulle net van hul klere ontslae raak sodra hulle by daai hekke inkom...”

Munitoria kry nuwe naam
Wat? Tshwane-huis?

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |