Gautrein in Beeld
Die Gautrein-projek vorder fluks. Loanna Hoffman het haar kamera byderhand gehad.
Beeld
Tim du Plessis se rubriek
Nzimande spel onheil vir SA se vernielde universiteite.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

 
Metro sonder rekenaars
Die een dag was die rekenaars nog daar en die volgende oggend was die kantore leeg.

Koudste koue keer nie brande...
Die plakkate teen die lamppale lees byna elke dag: “Koue, nat weer op pad”, “Nog ’n koue front” en “Een van Johannesburg se koudste winters”.

Geduld is die antwoord
Mense wat wag om te hoor wat met hul beswaar teen die nuwe waardasie van hul eiendom gaan gebeur, sal maar nog ’n bietjie geduld aan die dag moet lê.

Meyersdal-grondruil wettig
In wat beskryf kan word as van die laaste kinkels in die kabel het ’n interne oudit van die Ekurhuleni-metroraad bevind dat die omstrede Meyersdal-grondruiltransaksie en ’n string ander transaksies heeltemal wettig afgehandel is.

Skool bederf bejaardes met groot ete
Dis nie sommer enigiemand wat gelukkig genoeg is om amper 100 kersies te kan doodblaas nie...

Leeus en Valke na Cravenweek
Die Leeus en Valke het hul wedstryde op die jaarlikse bondedag gewen om met vertroue na die Cravenweek te gaan.

Pret, musiek op hospitaalbesoek
By die Life Springs Parkland-kliniek het dit meer na ’n karnaval as ’n hospitaal gelyk en jy moes mooi kyk of jy loop jou dalk teen ’n bekende vas.

Miljoene rande vir arm gebiede
In wat beskryf word as ’n “reuse- hap uit die nalatenskap van onderontwikkeling” het die Ekurhuleni-metroraad bevestig dat meer as die helfte van die R2,3 miljard- kapitale begroting na “behoeftige areas” gekanaliseer gaan word.

Nog huiskruise vir armes
Die nagenoeg 15 000 arm mense wat metrobehuisingskemas aan die Oos-Rand bewoon, het steeds nie sekerheid oor huurgeld en eienaarskap nie.

Oom Kok vlytig vlymskerp
So net voor sy 84ste verjaardag kan Jakkie Pretorius amper nie voorbly met al die bestellings wat hy vir sy messe kry nie en as jy so na sy handewerk kyk, sal jy sê hy doen dit al sy hele lewe lank.

Nuwe plan teen rotplaag
Nog ’n seisoen, en nog ’n metroplan om die rotplaag in die gebied uit te roei.

Raad maak groot skuld
’n Verdere lening van R800 miljoen sal aangegaan word, maar die beoogde persentasie skuld ingevorder word verminder van vanjaar se beoogde 95% tot 91%.



EINDE VAN GAU-SPOOR IS IN SIG
Die begin en die einde van die Gautrein-spoor by die O.R. Tambo- internasionale lughawe. Die primêre konstruksiefase nader voltooiing, wat hopelik gaan beteken dat die daaglikse ontwrigting van verkeer gaan afneem.
Skryf in vir Beeldskool en skuif jou punte op
Die Beeldskool bied sy gewilde opknappingskursus vir gr. 11- en gr. 12-leerlinge van 6 tot 10 Julie by die Universiteit van Pretoria aan.

Benoni reik uit na slagoffers
Benoni staan informeel bekend as die juweel van die Oos-Rand en verlede jaar op 12 November is die veldtog Poleer die Juweel begin om die stad “op te ruim.”

Vroue kán leer terugbaklei
Dis hoog tyd dat vroue begin terugveg eerder as om sagte teikens te wees.

Sy’s uit huis gesit, sê vrou
Verskeie arm mense wat in metrobehuisingskemas aan die Oos-Rand bly, word glo gedreig met uitsetting of word selfs summier uit hul huise gesit.

Mense bo 60 geregtig op afslag
Ekurhuleni se inwoners van 60 jaar en ouer moet onthou dat dat verligting vir eiendomsbelasting aan hulle gebied word, maar dan moet aansoek daarom gedoen word.

Span uit by Wings of Thunder
Lus vir ’n dag in die wintersonnetjie, met al die “toebehore” soos genoeg te ete, te drinke en oorgenoeg om na te kyk?

Sorgdiens uitgebrei met nuwe kliniek
Daar is diegene wat beplan en praat en dan is daar diegene wat min praat en baie doen.

Harde polisiewerk beloon
Vier polisiebeamptes van die Nigel-polisiekantoor het onlangs nasionale erkenning vir uitstekende diens ontvang.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |