Gautrein in Beeld
Die Gautrein-projek vorder fluks. Loanna Hoffman het haar kamera byderhand gehad.
Beeld
Wie het wie verneder?
Weideman het dalk bietjie tee oor haar gekry voor 10 of 20 of 100 mense...

Leserskommentaar onderaan.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote


Serena weer no. 1; Nadal uitgeskakel
Sep 08 2008 07:00:59:770AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Serena Williams is weer die wêreld se voorste vroue-tennisspeler nadat sy Maandagoggend (SA tyd) met Serbië se Jelena Jankovic in die eindstryd van die Amerikaanse Ope afgereken het.

Die telling was 6-4, 7-5.

In die halfeindronde van die mans-enkelspel het Brittanje se Andy Murray verras deur die Spanjaard Rafael Nadal, die wêreld se voorste mansspeler, te klop.

Die telling was 6-2, 7-6 (7/5), 4-6, 6-4.

Murray kom later Maandag teen Roger Federer van Switserland in die eindstryd te staan. - Sapa-AFP

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |