Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

SA byt vas teen Aussies
Jan 06 2009 09:39:30:337AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Chirurg sê Graeme sal herstel
  • Vegters gee nie moed op
  • Siddle wys hoe stert geknoop word
  • Botha sal maklik inskakel
  • Neil McKenzie (25*) en Hashim Amla (30*) sit Suid-Afrika se tweede beurt in die derde toets teen Australië Woensdag in Sydney voort met die besoekers wat nog 314 lopies benodig om te wen.

    Suid-Afrika, wat 'n wenteiken van 376 jaag, het die vierde dag op 62/1 afgesluit.

    Australië het sy tweede beurt Dinsdag op 257/4 gesluit verklaar, met Simon Katich (61) en Ricky Ponting (53) wat die meeste lopies bygedra het.

    Dit het aan die tuisspan 'n algehele voorsprong van 375 besorg.

    Morné Morkel (2/38) het die beste met die bal vir die besoekers gevaar op 'n kolfblad wat redelik verweer is, maar waarop aflewerings meer eweredig gewip het as Maandag.

    Met die Kaptein, Graeme Smith, uit aksie weens 'n gebreekte hand, het die Suid-Afrikaners met Morkel as aanvangskolwer geëksperimenteer, maar dit was nie suksesvol nie.

    Hy is vir 'n nulletjie uitgehaal toe Doug Bollinger hom deur Mitchell Johnson laat uitvang het. Dit was die links-naatbouler Bollinger se eerste toetspaaltjie. - cricinfo.com en vcricket.com

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |