Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
||||||||||||||||||||||
|
Kapers slaan toe op Sexwale se vrou
Die insident het Woensdag by St. David's Marist School in Sandton plaasgevind. Na wat berig word, is mev. Sexwale deur drie gewapende mans uit haar motor gepluk voordat hulle daarmee weggery het. Die egpaar se seun. 'n graad 8-leerling, was 'n getuie van die voorval.
Mnr. Sexwale, multimiljoenêr-sakeman, het vroeër vanjaar aangedui hy sou dit "oorweeg" indien hy vir benoeming vir die nasionale presidentskap genader word. - Sapa en Mandy Rossouw
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|