Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||
|
Vrou, baba dood ná sprong van gebou
'n Nooddienste-woordvoerder het aan Sapa gesê die ma het sowel haar baba as haar vier jaar oue seuntjie gedra toe sy omstreeks 04:00 van die gebou in Banketstraat gespring het. Die vierjarige kind is in 'n kritieke, maar bestendige toestand in die hospitaal.
Volgens die woordvoerder het die ma haar besittings in die woonstel in die gebou vernietig en 'n selfmoordnota op die muur geskryf voordat sy gespring het. - Sapa
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|