Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Sentrums vir stres, trauma geopen
Mar 13 2008 09:19:48:920PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Die Leigh Matthews-trust het twee stres- en traumasentrums in Kensington B in Randburg en Soweto geopen wat traumaberading verskaf aan mense wat nie ’n professionele diens kan bekostig nie.

Die eerste sentrum is meer as twee jaar gelede in Crosby, Johannesburg, begin en gee bystand aan mense wat direk of indirek deur die stres en trauma van misdaad en geweld geraak word.

Die 1st for Women-versekeringstrust het R500 000 geskenk om dié twee nuwe sentrums moontlik te maak. Al drie sentrums sal die polisie se eenhede teen ernstige geweldsmisdaad sowel as polisiekantore met die ondervraging en berading van slagoffers bystaan.

Mense wat om hulp wil aanklop, kan 011 226 2200 tydens kantoorure bel.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |