Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

DG vir WB-2010 waai vroeg
Mar 13 2008 09:19:39:093PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Dr. Joe Phaala, die direkteur-generaal van die regeringseenheid vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika, het gevra om vroeër van sy driejaar-kontrak vryge­stel te word.

Phaala se kontrak verval eers in Augustus, maar luidens ’n verklaring gister het mnr. Makhenkesi Stofile, die minister van sport, ingestem dat hy die eenheid op 31 Maart al verlaat.

“Dr. Phaala wil fokus op geleenthede in die private sektor,” lui die verkla­ring.

Phaala is in Desember tot die ANC se nasionale uitvoerende komitee verkies. – Sapa


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |