Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Man sit 15 j. vir R60-roof
’n Oos-Randse man wat ’n speelgoedpistool gebruik het om ’n inwoner van Ivory Park in Midrand, noord van Johannesburg, te beroof, is gister tot 15 jaar tronkstraf gevonnis. Lebogang Tshau (27) is eergister in die Tembisa-landdroshof aan roof skuldig bevind. Hy het in Junie verlede jaar ’n man van R60 beroof. Volgens kapt. Richard Zuma, Tembisa-polisiewoordvoerder, is daar met Tshau se arrestasie besef dat hy ’n speelgoedpistool vir die roof gebruik het. – Gloria Edwards
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|