Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Vier sterf by biddiens in Johannesburg
Mar 30 2008 09:47:40:300PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Vier mense is aan natuurlike oorsake dood terwyl hulle Vrydagaand ’n biddiens in die Johannesburgse Stadion bygewoon het.

Die diens is deur die Nigeriese pastoor Chris Oyakhilome gehou.

Kapt. Julia Claassen, polisiewoordvoerder, het gesê die polisie het die sterftes ondersoek, maar bevind daar was geen misdaad betrokke nie en die mense is natuurlik dood. Dit is nog nie duidelik wat die oorsaak was nie.

Twee motors is ook tydens die diens gesteel en nog motors se vensters is stukkend geslaan, het Claassen gesê. – Sapa


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |