Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Jeugliga-hoë nog in tronk
Apr 11 2008 09:00:00:590PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Bloemfontein. – Die ANC-jeugligahoë wat na bewering ’n skootrekenaar en ’n selfoon tydens die ANC-jeugliga se nasionale konferensie gesteel het, bly vir eers agter tralies.

Landdros Piet Bester het vandeesweek die huisbraak- en diefstalverhoor van mnr. Lennox Mdeni (28), voorsitter van die ANC-jeugliga se tak op George, vir ’n moontlike aansoek om borgtog uitgestel.

Mdeni het na bewering die skootrekenaar en die selfoon van R16 500 uit die dekaan van die fakulteit bestuurswetenskappe se kantoor gesteel.

Die verhoor is tot 16 April vir die aanhoor van sy aansoek om borgtog uitgestel. – Loraine Kalp


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |