Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Krag gemiddeld 13,3% duurder, maar...
Jun 18 2008 12:34:32:347PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • 'Kragkrisis erger as wat ons dink'
  • 18% duurder krag 'steeds min'
  • Duurder krag
  • Aldi Schoeman

    Elektrisiteitsverbruikers betaal van 1 Julie vanjaar gemiddeld 27,5% meer vir krag as wat hulle voor April opgedok het.

    Nersa het Woensdagmiddag 'n tariefverhoging van 13,3% goedgekeur, het Nersa-voorsitter, mnr. Colin Matilla, bekend gemaak.

    Die verhoging is bo en behalwe die verhoging van 14,2% wat in Desember goedgekeur is.

    Eskom het vir 'n verhoging van 53,4% gevra.

    Die verhoging maak nie voorsiening vir Eskom se versnelde aanvraag-bestuursplan nie.

    Die bestuursplan gaan na raming R2,453 miljard kos.

    "Verskeie regeringsdepartemente het aangedui dat hulle bereid is om geldelik by te dra tot die bestuursplan," het Nersa-verteenwoordiger, mnr. Thembani Bukula, gesê.

    Nersa het gelas dat die verhoging nie die armste verbruikers geld nie. In effek beteken dit dat ryker verbruikers meer as die gemiddelde verhoging kan opdok.Lees die volledige berig Donderdag in Beeld en op www.beeld.com

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |