Gautrein in Beeld
Die Gautrein-projek vorder fluks. Loanna Hoffman het haar kamera byderhand gehad.
Beeld
Wie het wie verneder?
Weideman het dalk bietjie tee oor haar gekry voor 10 of 20 of 100 mense...

Leserskommentaar onderaan.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote


Rowers skiet dokter in huis
Jun 23 2008 12:41:16:023PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
'n 49-jarige geneesheer van Umlazi in Durban is Sondagaand deur rowers in die maag geskiet toe hy geweier het om 'n kluis oop te sluit.

'n Polisiewoordvoerder het aan Sapa gesê die gesin het geslaap toe twee indringers toegang tot die huis verkry het.

"Twee dogters in hul twintigerjare is met vuurwapens aangehou en gedwing om die rowers na die pa se slaapkamer te neem.

"Toe die dokter weier om die kluis oop te sluit, is hy in die maag gekiet. Hy herstel in die hospitaal," het die woordvoerder gesê.

Die rowers het met huishoudelike items en ses selfone gevlug. - Sapa

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |