Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||
|
Op hoofstrand doodgeskiet
'n Richardbaaise man is Dinsdagmiddag op die hoofstrand in die stad doodgeskiet terwyl hy visgevang het. Mnr. Clive Hunter het besorg geraak toe vier mans hom en sy vrou genader het en het haar gewaarsku om weg te hardloop. Enkele oomblikke daarna is Hunter geskiet. Hy is op die toneel dood.
Lees die volledige berig Vrydag in Beeld
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|