Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

'Sataniese musiek rede vir swaard-aanval'
Aug 18 2008 02:30:44:273PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Die dromspeler van die heavy metal-groep Slipnot, Shawn Crahan, met een van sy kenmerkende maskers. Die seun wat 'n mede-leerling glo met 'n swaard doodgesteek het, het 'n soortgelyke masker tydens die aanval gedra. Foto: www.wikipedia.org
Verwante Berigte
  • 'Wat het nou net gebeur?'
  • Die rede vir die bisarre swaard-aanval by 'n skool in Krugersdorp kan waarskynlik voor die deur van Sataniese musiek gelê word.

    Só het 'n gemeenskapsleier in beheer van 'n skool-ondersteuningsgroep vir kinders, mnr. Pierre Eksteen, Maandagoggend voor die Nic Diederichs-skool gesê waar 'n leerling vroeër die oggend deur 'n gemaskerde mede-leerling doodgesteek is.

    "Hy het hier aangekom, vermom as 'n lid van Slipknot ('n heavy metal-groep van Amerika). Ons weet dat die verkeerde soort musiek en dwelms slegte gevolge dra."

    Die 18-jarige aanvaller het glo aan medeleerlinge gesê hy moet kinders in opdrag van Satan doodmaak.

    Slipnot se debuutalbum - Mate. Feed. Kill. Repeat. - is in 1996 uitgereik. - Sapa

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |