Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||
|
Man se keel afgesny, niks gebuit
'n Polisiewoordvoerder het aan Sapa gesê die man en die 34-jarige vrou het geslaap toe die indringer omstreeks 02:00 toegang tot die woonstel verkry het. "Een van die bure het wakker geword van die vrou se gille, gesien hoe 'n man die woonstel deur 'n venster verlaat en die polisie gekontak. "Die polisie het op die paar afgekom waar hulle in 'n plas bloed lê," het die woordvoerder gesê. Die man is op die toneel dood verklaar en die vrou is in 'n kritieke toestand in 'n hospitaal opgeneem. "Dit wil voorkom asof niks gesteel is nie. 'n Skootrekenaar en 'n selfoon het op die vloer gelê." Dit is nie bekend hoe die aanvaller toegang tot die perseel verkry het nie.
Die name van die slagoffers is nie bekend gemaak nie. - Sapa
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|