Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Pa kry 3 jaar vir aanranding
Aug 27 2008 10:57:01:047PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

’n Pa van Swartruggens is gister drie jaar tronkstraf opgelê weens aanranding met die doel om ernstig te beseer ingevolge ’n pleit?ooreenkoms met die staat wat ook bepaal dat dieselfde aanklag teen sy seun en mede-beskuldigde teruggetrek is.

Chris Smit sr. (40) het skuld beken op die aanklag dat hy twee plaaswerkers begin Mei op die plaas Doornkom aangerand het. Mnr. Colin Uys, staatsaanklaer, het gesê ingevolge Smit se ooreenkoms met die staat is die saak teen sy seun, ook Chris (20), teruggetrek.

Die Smitte het op Doornkom by Smit sr. se skoonouers gekuier toe mnre. James Mpepe enSamuel Maramulwa (albei 58) aangerand is. Dit het buite die plaasopstal gebeur waar die twee slagoffers opgedaag het om met die eienaar van die plaas te praat. – Linda de Beer


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |