Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Skielik-skieter was op 'rassistiese moordtog'
Nov 17 2008 11:18:28:843AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • 'Skiet asof hy koedoes jag' ná TV-insetsel
  • Steek die hand in eie boesem oor skietvoorval
  • Vermeende skieter in hof; skare skree slagspreuke
  • Skielik-skieter het dit op 14 al gedoen
  • Hilda Fourie

    Die sogenaamde Skielik-skieter, Johan Nel, het in Januarie op 'n "rassistiese moordtog" gegaan toe hy vier mense in 'n plakkerkamp doodgeskiet het.

    Só het kriminoloog dr. Irma Labuschagne Maandag in die hooggeregshof in Mmbatho tydens voorvonnis getuig.

    Labuschagne gaan na verwagting die res van Maandag in die getuiebank staan en haar getuienis dalk selfs Dinsdag voortsit.

    Nel het vroeër die oggend skuld beken op op 18 aanklagte, onder meer vier van moord.

    Nel (18) het in die hooggereghof in Mmbatho skuld beken op die vier moordklagte, 11 van poging tot moord, een van onwettige besit van 'n vuurwapen en een van die onwettige besit van ammunisie.

    Nel het in Januarie op inwoners van die plakkerskamp Skielik by Swartruggens met 'n .303-geweer losgebrand.

    Lees later meer op www.beeld.com en in Beeld.


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |