Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||||
|
Skielik-skieter moet 'minstens 20j. sit'
Só het 'n sielkundige, mnr. Kobus Truter, Woensdag in die Mmbatho-hooggeregshof getuig. Truter het getuig die feit dat Nel se familie en van sy vriende herhaaldelik slagoffers van geweldsmisdade was, het hom laat glo dat net wit mense aangeval word. Na verwagting gaan nog twee sielkundiges vir die staat getuig. Nel het op 14 Januarie op sy moordtog in die Skielik-plakkerkamp in Swartruggens gegaan en vier mense doodgeskiet en verskeie ander gewond.
Daar is ook getuig dat Nel 'n opgeskorte vonnis gekry het nadat hy 'n man in 2003 raakgeskiet het wat gras langs 'n spoorlyn in Rustenburg gesny het. - Sapa
|
|||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|