|
Misdadigers?, 20/11/2008, Tokkelos in Bos
Ek wonder hoeveel gewone rugbykykers en -ondersteuners het, soos mnre Kompela en Frolick klere en reiskaartjies, sommige waarvan na berig word sowat R57 000 werd was, van SARU en Supersort ontvang? Ek wonder wat sal die reaksie wees van ondersteuners in bv. Nieu-Seeland sou hulle sport uitgekryt word vir "misdadigersport"? Sou hulle dalk soos ons plaaslike ondersteuners, maar stilgebly en die belediging verdra het?
Kom ons onttrek ons ondersteuning van alle amptelike rugby van die unies en SARU, vat die Springbok terug, en bring ons eie ligas totstand. Wanneer die "amptelike" rugby platgeval het (weens 'n geldtekort, natuurlik! EN politici se inmenging!!) speel ons rustig voort in die eie ligas. Sekerlik sal spanne soos die Kiwis en die Wallabies teen die sterkste moontlike spanne wil kragte meet. Dan speel ons hulle as die ware Springbokke. As ek dit nie mis het nie, het die swartes en kleurlinge mos in die vorige bedeling die voorbeeld gestel deur rugby in hulle eie ligas te organiseer? Wat's fout met ons?
|
|
Stadions, 20/11/2008, Rizzla
Word net groot ANC, rassisme was in die verlede, HOU OP om dit te gebruik vir 'n verskoning vir alles, "catch a wake up" lewe gan aan! Doen eerder iets vir die minder bevoorregtes (Soos julle belowe het 1994)! Julle mors net ons almal se tyd.
Pateties...
|
|
Kies reg vir rugby, 20/11/2008, Stem reg om rugby te behou
Die Afrikaner het sy eie ondergang bewerkstellig toe hy die eerste keer "ja" gestem het by die referendum. Julle kry volgende jaar weer kans om die ANC en al hul haters uit te stem of ten minste die 2/3 oorheersing stop te sit. Mense soos hulle haat ons wit mense en is die oorsaak dat die ANC nou so opbreek, want daar is gelukkig ook ou ANC lede wat die verstand het om te kon sien dat die ANC en hul haters nie net rugby nie, maar alle ander dinge ook gaan vernietig. Stem reg volgende jaar.
|
|
Ja nee up the bucks , 20/11/2008, Ratcha
Net een vraag aan ons baie slim Stofile As rugby rassisties is wat is sokker dan. Hoekom nie daar ook kotas in bring nie ek glo darm dat as daar meer wit spelers in die span is dat hulle darm sal opdaag vir oefening. Boikot rugby nee manne ons moet in ons duisende opdaag by elke toes by die stadions ,pubs sports bars en eenige plek wat rugby wys en elke persoon moet 'n SPRINGBOK vlag, hoed, hemp, broek onderbroek kouse en wat ook al nog dan kan ons vir hulle 'n "big up yours" gee en ons ware kleure(springbok) wys
skop gat springbok al is jy nou 'n protia !!
|
|
WTF??, 20/11/2008, GATVOL ANTI ANC SPRINGBOK ONDERSTEUNER
Hierdie hele ding van regering inmenging in sport ruk nou lelik hand uit! Wat is die SA sokker span se naam? Bafana Bafana! Wat van Proteas?? Klink goed vir my! Waar is die kwotas in sokker? o, ja. Kwotas is net vir die "previously disatvantaged"! Die Springbok word nou weggevat, maar sal eendag weer sy verskyning maak, sommer dieselfde dag wanneer die dom, idiotiese blanke-haters in die stof lê oOns sal seëvier!!!
|
|
Rugby Boewe, 20/11/2008, Rudolph
Mnre. Butana Komphela en Cedric Frolick, wie het julle nou alweer afgepie-pie? Almal wat nou al hier kommentaar gelewer het, wonder seker ook, as die skoen aan die ander voet was en Rugby sulke uitlatings teenoor sokker gemaak het, was die gort behoorlik gaar.
Ek dink persoonlik nie daar is enigsins hoop nie, en eendag, seker nie ver in die toekoms nie, is ons net soos Zim. Mens kan nie alles verwoes en wegvat nie. Ek wonder ook maar net hoeveel sokker stadions daar nou reeds is, hoeveel opgradeer word en hoeveel daar teen 2010 gaan wees? Ons sal beslis iets hieraan moet doen. Sulke uitlatings is gemeen, laag en uiters rassisties.
|
|
Wie is rerig rassisties, 20/11/2008, Dianne
Dit is duidelik dat die hele rugby debakel indirek of liefs direk niks anders as rassisme is nie. Wie is die grootste rugby ondersteuners? Al wat gedoen moet word is om saam te staan as rugbyondersteuners.
|
|
Sports, 20/11/2008, Dewald
Partykeer wonder ek of hulle sit en koffie drink en wonder hoe kan ons vandag die witmense se dag omkrap, dit sal nooit ophou nie. kan hulle nie net eerder die werk doen waarvoor hulle miljoene verdien nie, en ons net uitlos.
|
|
Rugby chaos, 20/11/2008, Jaap Coetzer
Ek dink ook hoe gouer hulle die stadions en embleem vat en ophel hoe gouer kan mense wat graag rugby wil dien aangaan met 'n nuwe bedeling in RSA. 'n Rugby wedstryd tussen Komphela span en ware rugby manne sal interessant wees.
|
|
Rassiaties en misdaad?, 20/11/2008, Luys
Ek wil weet waar kom die twee daaraan? As hulle bietjie kyk wat die misdaad syfer (M.A.W) MOORD, ROOF, VERKRAGTING, BEDROG is dan wil ek weet waar is dar al in rugby moord gepleeg op die veld, waar is 'n speler al van iets beroof? dit is net nog 'n manier om die land om te draai in die verkeerde rigting en nou will hulle die rugby as n smoke screen gebruik om hulle wil te kry!! Hulle kon seker nie rugby speel toe hulle jonger was nie en nou wil hulle wat rugby as 'n loopbaan het aanval! Kyk eers bietjie na julle eie loopbane dan vat julle weer die kwessie oor rugby aan.
Rugby was goed genoeg om te sorg dat hulle mooi karre en mooi huise kry en nou dat hulle dit gekry het nou is rugby skielik die probleem van rassisme!
Pateties verby!!!!
|
|
Rugby, 20/11/2008, JB
Sokker is lankal 'n groot "sirkus" en nou wil hul van ons rygby ook dit maak. Pleks van al die tyd wat hul aan rugby spandeer, eerder die sokker probeer red. Die Springbok kan hul ook maar weg vat, want dit is al 'n geruime tyd, wat ek skaam is om die Springbok met SA rygby te assosieer!!!
|
|
Stadions, 20/11/2008, Saffie
Wat kan jy meer sê as idioties...Vat maar die stadions, julle sal tog nie klaar wees in 2010 nie met julle eie stadions nie, natuurlik weer die geld verduister en nou kry die blanke weer die skuld vir julle gierigheid....
Wat die bok betref HY IS DIE WERELD KAMPION NIE DIE protea nie, die protea is 'n mooi blom maar stofile en trawante maak die 'n stinkende sweer, Errol Tobias was ook 'n springbok en ek dink hy was trots daar op.
Ek sal altyd 'n BOK ondersteuner bly al speel hulle teen die proteas.
|
|
Nou toe nou, 20/11/2008, Gatvol rugbyfan
Lyk my dat die regerende party nog nie als kon opdonner in sy 14-jarige bestaan nie, so daar is nog iets om te teiken. Uiteindelik! Kom ons vat aan die mense se emosies en kry dan klaar met transformasie (ook bekend as breek van iets en dit dan probeer regmaak). Laat my dink aan die grappie van weleer: Iemand vra vir die (nou-afgesette leier) hoe hy dit regkry om so geweldig baie bog te praat op een dag. Sy antwoord: begin net bitter vroeg in die dag!
|
|
Politieke inmenging, 20/11/2008, Moedeloos
Ek is moeg om te lees hoe Ons politici wil inmeng in ons sport, wat maak van rugby 'n misdadigers sport?? Al wat rugby al vir die land gedoen het, was GOED! Los rugby uit en konsentreer op julle Bafana-Bafana!! Konsentreer om sport te bevorder, spandeer geld op dit en nie op maniere om Rugby sleg te sê nie! Hulle wil die stadions weg vat omdat 2 swart mense aangerand was na die sharks game??? Wat van al die plaasmoorde, nou wat moet weg gevat word van hulle?? Dit is 'n grap en bewys net dat die bestuur van ons land beter sal doen in 'n sirkus! Kom nou, los ons uit, julle dryf rassisme baie meer as ons wit mense LOS ONS UIT!
|
|
MISDADIGERSPORT, 20/11/2008, Antoinette Joubert
Ek wil net die volgende vraag vra- wat gaan julle doen as die mense wat Rugby ondersteun hulle geldjies wegvat?Gaan dit ook rassisties wees?
PS Is die Protea nie ook n "wit" simbool nie ?
O ja wat noem julle plaasmoorde en al die ander moorde en vorme van kriminele gedrag wat elke dag in ons samelewing plaasvind? - is dit nie "misdadigersport" nie.
|
|
Regering besit, 20/11/2008, Pierre
Die regering wil mos alles besit en alles verander. Laat hulle dit doen en klaar kry maar ek stem met die ander ouens. BOIKOT rugby van nou af, moenie na toetse toe gaan nie, bly weg en BOIKOT al die sponsers ook dan sal jy n ding sien. Ek werk in DRC en hier praat almal van die nuwe embleem even die kongolese reken dis stupid en hulle speel nie eens rugby nie. Wys jou net
|
|
Innerlik gegrief!, 20/11/2008, Francois Maree
Ons wit suid-afrikaners se hande is afgekap. Is dit nie klaarblyklik haat spraak en rassisme wat hier toegepas word nie? Ons kan niks daaraan doen nie, dit word voor ons gegooi, en daar is niks wat ons kan doen daar aan nie. Daar was nog die heletyd 'n protea op die springbok trui, maar elke keer vat hulle stadig maar seker net meer en meer van ons weg. Dit gaan nie hier stop nie. Dit gaan nie oor wat regverdig is nie. Gaan hulle dan nou die springbok op sy eie sit, of moet die klein proteas nogsteeds saam met hom daar staan? Hoeveel proteas wil hulle nou op die trui hê? Vat die springbok nou maar heeltemal weg en kry klaar. Ten minste hou die springbok al sy rekords en legendes.
|
|
Rugby, 20/11/2008, Amanda
Ag moenie julle so ontstel nie. Sorg net dat julle vir die nuwe groot party stem volgende jaar--- die ANC is maar net besig met 'n laaste paar stuiptrekkings want hulle weet die einde van hul 2/3 meerderheid is moontlik in sig. ( Dit kan dalk nog stegter gaan as dit ! ) So, wees gerus mense , daar is n groter PLAN
Groete en sterkte
|
|
Politiek / sport, 20/11/2008, Gatvol
Wat het politiek met sport te doen? Niks! Politiek en sport moet apart gehou word om dinge soos die te verhoed.
Dis dinge soos die wat rassisme aanwakker deur die regering self. Ons almal het al aanbeweeg maar die regering self kan nie. Belaglik!
As die regering so aangaan, dan gaan daar weer sanksies teen Suid-Afrika geplaas word soos in die "Ou Suid Afrika!"
|
|
Proteas, 20/11/2008, Pieter
Raak ontslae van die Springbok. Op die trant wat ons rugby nou afbestuur word sal dit 'n redding wees om te kan sê die Springbokke was die laaste wêreld kampioene - die ouens wat nou so k*k speel is die Proteas - NIE die Bokke nie. die IRR moet dan ook beslis dat die Proteas as nuwe span nie kwalifiseer vir die volgende wereld beker toernooi nie - hulle sal eers moet kwalifiseer.
|
|
Misdadiger sprort, 20/11/2008, Johan
Stop net vir een maand om borge soos Sasol, Engen, Powerade (CocaCola)en Wellington te ondersteun. As die borge swaar kry gaan daar gouer aksie geneem word. Drink vir een maand ander koeldrank - gooi ander brandstof in en doen ook sommmer dieselfde met al die sokker borge....
|
|
Help nie om te boikot, 20/11/2008, Christo Booysen
As ons rugby gaan boikot speel ons presies in hierdie klomp se se kamp in. dis wat hulle wil doen, om ons van ons sport te alienate. Ons moet nou juis saam staan teen die gevaar, moenie dat hulle reg kry wat hulle van die begin af beplan het nie, om ons game uit te roei. As ou Stofile se dat rugby 'n misdadiger sport is, is dit 'n geval van the pot calling the kettle black...
|
|
Rugby, 20/11/2008, Ensovoorts
Niks gaan gebeur as ons die wedstryde boikot nie. Verwoes, verslete, verdor en verlate is hoe hulle dinge wil hê. Dan word daar aanbeweeg na die volgende agenda - waar iets werk, word daar gekrap tot dit nie meer werk nie.
|
|
Misdadiger sprort, 20/11/2008, Johan
Stop net vir een maand om borge soos Sasol, Engen, Powerade (CocaCola)en Wellington te ondersteun. As die borge swaar kry gaan daar gouer aksie geneem word. Drink vir een maand ander koeldrank - gooi ander brandstof in en doen ook sommmer dieselfde met al die sokker borge....
|
|
Gatvol Witman, 20/11/2008, Rupert
Hulle is die Ware Rassiste !! Maar dit word nie raakgesien nie omdat hulle nie wit is nie. Dis pateties verby !
|
|
Tipies, 20/11/2008, Johan
Dit is nou tipies hierdie rassistiese regering wat ons het.Eers huil hulle oor daar nie genoeg gedoen word vir die hervorming van rugby nie.Noudat daar bv. eerskomende Saterdag 7 gekleurdes in die beginspan is, wil hulle rugbystadions teiken. Julle twee menere is rassiste en het nie `n saak met sport nie. Vir julle gaan dit soos in die apartheid regering se dae, oor kleur. Die skoen is nou aan die ander voet en nie eers Mandela se betrokkenheid by sport gaan hierdie klomp anders laat dink nie. VIVA RUGBY,Wêreldkampioene en nie dertigste op die ranglys nie.
|
|
Verdelers van ons nasie, 20/11/2008, Frede
Mnre Komphela & Frolick moet by "president-elect" Obama van die VSA gaan lesse vat oor hoe verenig jy mense van verskillende sieninge, geloof, kultuur, sportaanhang, politiek, ens., in jou land. Die twee here besef nie hoe absoluut verdelend hulle uitsprake is nie. Waar was hulle toe Madiba in 1995 die nr.6 Springbok-trui aangetrek het? Dit het meer gedoen as hul huidige ongelukkige pogings tot sportvereniging. Dit lyk my hulle het net eenvoudig "blind spots" as dit by hierdie dinge kom, en die slegste is dat dit uit hul uitsprake blyk of hulle nie 'n flenter daarvoor omgee om ander (mede-landsburgers) te na te kom nie. Die twee menere maak altyd ekstreme uitsprake, hulle moet pasop, ons gewone landsburgers is besig om hulle vooruit te beweeg deur daagliks met mekaar goed oor die weg te kom in ons werk en die samelewing in die algemeen. Hulle is politieke verteenwoordigers en sal aan ons verantwoording moet doen oor hoekom hulle verdeling bo vereniging verkies, en dan moet hulle nie verbaas wees as hulle uit hul gemaklike sitplekke gestem word nie!
|
|
Misdadiger sport, 20/11/2008, Antoinette Steyn
Dis kommentaar soos hierdie wat versoorsaak dat rassisme nie uitgeroei word nie! My man werk by 'n gevangenis en glo my al die swart lede wat saam hom werk skree net so hard vir die Springbokke soos ons en menige gesprekke by die werk gaan oor die Springbokke - my man self praat saam oor Bafana Bafana ! Hoekom wil die regering bly hammer op rasisme as die meeste van ons al aanbeweeg het - dis nou weer naby verkiesing tyd en ek dink hulle wil net weer ou gevoelens opwek sodat vir die ANC gestem kan word.
|
|
Misdadigers, 20/11/2008, Johann
Mnr. Frolick (ek wens jy wil jou naam gestand doen en minder dikbek rondloop) die en eenvoudige waarheid is: Afrikaners - soos al hul landgenote van watter kleur ook al - ondersteun graag wenners. Maar sokker word ongelukkig geadministreer soos jy en jou mede-ANC-genote die land administreer - soos die hond se gat!
As jy wil hê ek moet eerder na Bafana Bafana as na Liverpool kyk sort die mamparra-bestuurders uit en bedank jousellers.
Cheers
Johann
|
|
rugby, 20/11/2008, susan
Wel ek hoop as hulle die storie van die bok en stations doen almal wat rugby steun en sponser dit sal boikot ek is al so moeg om te hoor oor als wat gedoen word in ons land is rassisties altyd . Ek hoop ons staan saam en laat dit nie gebeur nie mense skrik wakker.
|
|
uhuh, 20/11/2008, WatDeHel
Menere Kompela en Frolick moet net besef dat sokkervelde en rugbyvelde twee verskillende goed is.Nie net in terme van die sport nie , maar die gras is definitief verskillend.Ons het worldclass rugbystadions , en rugby is 'n sport wat Suid Afrikaners (maak nie saak watter kleur nie) verenig.Daar was nie net wit mense in die strate besig om te skreeu , toe die Bokke deur die strate (ook deur Soweto) gery het om die Wêldbeker te wys nie.Rugby is nie die rassistiese element nie , maar wel die politici wat inmeng.Spandeer eerder julle tyd aan die ontwikkeling van sport in alle gemeenskappe.Die ander rugby unies (en lande) lag vir ons..
|
|
Rugby, 20/11/2008, Louis Van Wyk
Ek skryf ma net die brief vir julle (Beeld) want ekt nie Stofile se epos adres nie. Elk geval dink ek nie eens hy besit 'n rekeknaar of weet hoe om dit aan te skakel nie. Deur aspris te wees en aanhou hamer op die Bok embleem gaan die bokke nie skielik laat verloor nie. Miskien moet SARU dan ma 'n wegbreek span stig met die bok embleem en ma gaan toer as die Thomson Gazelles (nes die NZ Kavaliers in die 80's).
|
|
Blameer julle self, 20/11/2008, Jan Bull
Die regering het die Afrikaners presies waar hy hulle wil hê. Solank julle te lui is om julle eie huise skoon te maak, die stadiums vol afrikaanse toeskouers is en die borge ondersteun word lag hulle vir julle. Doen soos hulle gedoen het. Neem aksie teen die stadiums, besighede, borge op 'n georganiseerde manier. Dit het niks met logika te doen nie, net emosies. Hulle weet presies watter knoppies om te druk. Wees slimmer. As julle dit nie wil doen nie, hou julle bekke.
|
|
Te veel tyd op hulle hande, 20/11/2008, Pieter Esterhuizen
Kan die twee asseblief hulle tyd beter bestuur en ophou krap in Rugby... Rugby is skielik rassisties en die media trek Rugby voor? Wat n' klug!! Kan iemand asseblief vir "die" twee wys waar die sokker stadions en clubs is? Spandeer eerder julle aandag aan sokker en die wêreldbeker en los Rugby vir die mense wat weet.Ek wonder of hulle ooit weet hoe om Rugby te speel...Los Rugby en die Blanke Suid Afrikaners uit, en gaan speel op die trein spoor....
|
|
Misdaadsport, 20/11/2008, Michelle
In 'n land waar misdaad hooggety vier, is dit seker logies dat hulle ons rugby stadions wil vat - om tronke te bou!! Miskien moet iemand net die twee geagtes mooi laat verstaan waar hulle salarisse vandaan kom... Aan die ander kant. Ons is mos 'n nasie wat 'n ding op ons eie kan doen - privatiseer rugby! ONS spelers, ONS helde, ONS springbokkie, ONS velde, ONS gelde... Maklik, né? Die borge is reeds daar - al ooit gedink hoeveel publisiteit hulle verloor agv die sirkusnarre? Komaan mense - DINK! Ons kan die ding op ons eie doen, en so waar as vet, as ons kaalvoet oor die drakensberg kon, dan kan ons die gedoente ook vas vat! BOKKE BO!!
|
|
Slaan hulle waar dit die seerste maak..., 20/11/2008, Willie Erasmus
...boikoit rugby en toetse vir 'n en ons kyk waar kry hulle die geld om hulle groot karre en huise mee te betaal. Ongelukkig sal ons, ons spelers in die proses verloor maar dit het tyd geword dat ondersteuners en rugbyspelers saamstaan en die narre 'n les leer.
|
|
Belaglike spul, 20/11/2008, Joseph
Dit maak my sommer "puke watson" !
|
|
Bok Gekwes, 20/11/2008, J Meyer
Ek kan nie verstaan hoekom di regering so deur di mis is ni hulle dryf al ons jong mense uit SA uit. Hulle moet dan di sokker se "protea" ook na links skuif, want hulle 2 sokkerballe is an die linker kant. Hou net op om ons WITTES se geskiedenis te verduister, want die wiel draai onthou net wat met aparteid gebeur het..... dit is verby.Onthou net 1 ding as die wiel draai of dit nou more of oor 10 jaar gan wees, sal julle geskiedenis en als wat na an "jul" is gedelete word so los ons goed uit.
|
|
Te veel tyd op hande, 20/11/2008, Pieter Esterhuizen
Kan die twee nie asseblief iets anders soek (sokker wêreldbeker) om hulle mee besig te hou nie? Ons as Blanke Suid Afrikaners kyk nie sokker nie, ons kla of pla die sogenaamde nasionale sokkerspan nie... Los ons Rugby uit, en gaan speel op die trein spoor....
|
|
Rugby????, 20/11/2008, anton.c
Ag ek het al lankal opgehou om rugby te kyk want ek is siek en sat vir die klomp idiote wat met hulle politiek en rassisme die sport net opd@nner!Die tyd sal nog kom dat al die wit mense wat rugby ondersteun,hul rug daarop gaan draai want 'n mens kan ook net soveel nonsens van die regering en sy trawante vat en dan nie meer nie!!
|
|
Rugby, 20/11/2008, Karin
Hoekom bestee julle Ministers nie julle ASEM, KRAG en ENERGIE wat julle nie weet wat om te doen op die Misdaad in ons land. Los die Rugby uit, daar is nog niemand aangerand vir die dood op die velde nie.
|
|
Rugby: Misdadigersport, 20/11/2008, Rene
Die groot probleem is dat die swartes ons wittes met 'n passie haat en ons wittes word altyd uitgekryt as RASSISTE. Ek wonder WIE IS DIE GROOTSTE RASSISTE. Kyk hoe word ons WITTES op 'n daaglikse basis vermoor en daar word niks van gesê of aan gedoen nie. Julle wil ons net uitwerk uit ons land uit tesame met ons springbokspan en al sodat hierdie 'n tweede ZIMBABWE kan word.
|
|
bok embleem, 20/11/2008, kalahariseun
Elke dag moet ons lees van wat alles in ons land verkeerd is en hoe dit reggemaak kan word deur n "kwik-fix"volgens die "kenners". Ek is geneig om saam met oom Frik te stem want werklik waar die onbeholpe lot wat die belaglike besluite neem sal nie ophou kerm en kla voordat die land nie totaal en al (met sy wonderlike geskiedenis en embleme van alle nasies)heeltemal onherstelbaar beskadig is nie. Ek dink nou is die geleentheid om te protesteer-lees wit en swart-teen hierdie arrogante klomp skobbejakke wie se visie net tot die volgende "paycheck"beperk is! Magtig,dis tyd dat ALMAL as een saamstaan en bietjie keelskoonmaak. Wat gaan ons "anderskleurige"helde se opinie wees?(Chester,Brian,Breyton ens)Gaan die borge die spul net so van die kantlyn af dophou of gaan hulle vir 'n slag opstaan vir hulle "produk"???GENOEG IS GENOEG
|
|
Witman , 20/11/2008, Witman "exile" in Afghanistan
Mnre. Butana Komphela en Cedric Frolick, eers my "taal", toe "springbok",gevolg deur "geleentheid om te kan werk", "my geweer", "geloof", "plaas" ens... ; As 'n man soos 'n toeris in sy eie land begin voel....
|
|
Nou moeg vir dit, 20/11/2008, NouMoeg
Ek is deel van die boikot. Ek SAL nie weer 'n rugby kaartjie koop nie en ek SAL nie die nuwe trui koop nie. Ten minste in my klein wêreldjie het ek ook dan 'n punt bewys.
|
|
RUGBY, 20/11/2008, Magda Botha
Ag toggie tog. Apartheid sal die skuld kry vir alles en nooit ophou nie. Ek wonder wie is rassisties. As die regering ophou inmeng met sport en veral rugby dan sal rugby weer na sy regte kom. Hoekom net altyd iets te sê oor rugby?? Pateties is nie die woord nie. Die blanke Suid Afrikaners sal moet besef dat ons nie meer hier hoort nie en beter weivelde moet soek. Ons land is in sy m*$r
|
|
Ellis park, 20/11/2008, Francois
Het hul al die persoon vasgetrek wat "blykbaar" n rasis was by Ellis Park...NEE. weereens geen bewyse. Gee hul kans...Hul is 'n gretige klomp as dit by geld kom, en dit beteken hul ondergang.
|
|
rugby , 20/11/2008, Hans
Ek is nou moeg vir die parlementariërs en hulle rassistiese uitlatings!!!
|
|
Skiet die bok en pluk die blom, 20/11/2008, JohanV
Ek is moeg om te hoor van alles wat in die pad staan van transformasie, wat het geword van genot in sport?
Wat is daar nou om na uit te sien op 'n saterdag as alles met politiek besoedel word?
Vat die bok en skiet hom, vat die stadions en breek hulle af, alle sport sterre moet maar eerder hulle talente vat en gaan kyk of hulle nie 'n beter toekoms het in ander lande nie.
As alle sport ondersteuners begin om wedstryde te "boikot", dan gaan ons sport sterre deurloop want hulle inkomste hang van ons ondersteuning af.
Frans steyn, jy is jonk vat jou tas en gaan speel rugby in 'n ander land. Ek sal jou nog steeds cheer as jy met die bal hardloop en hom skop al het jy in 'n Wit trui aan met 'n roos op!!!!
|
|
En dit oor rugby?, 20/11/2008, Matt
Interresant hoe mense nou so groot "scene" maak hieroor... Tipies Boer! Julle mense word daagliks vermoor en verkrag maar nee... "Aan RUGBY mag daar nie geraak word nie!" Los die arme mensies laat hul voortgaan met die veranderingtjies. Daar is veel meer om oor 'n ophef te maak!
|
|
GATVOL !!!, 20/11/2008, Michael
"Frolick het rugby as "rassisties" en 'n "misdadigersport" bestempel.... In die geval behoort JY (Frolick) ons beste rugby speler ooit te wees. Hoekom vra hulle dan nie vir die Habana's en Ralapela's en ander gekleurde spelers of hulle dieselfde voel nie. Ek wonder of hulle ooit sal besef vir hoeveel werk skepping rugby al gesorg het. Ek dink as rugby n misdadiger sport is dan moet ons die springbok embleem heel te mal verwyder en die protea, en veel eerder die ANC se embleem aan die linkerkant sit en die dioot se gesig aan die regterkant. Dan kies ons sommer ook die regering as spelers en Luke Watson as kaptein. Ons kan dan sommer ook ons eie toernooi teen Zimbabwe hou. Ek wonder of hy ooit besef hoeveel van sy eie mense se lewens mors hy mee. As dit nie vir ons sg. "rassistiese misdadigers" was nie sou daar ook nie sokker in SA gewees het nie !!!
"Hy het driftig uitgevaar teen Afrikaanse koerante wat "net oor rugby" verslag doen: "Die Springbokke is nie allesoorheersend nie! Die Wêldbeker-sokkertoernooi is! Dit is hoe ons nasie onsself gaan uitdruk! Die Springbok is 'n side issue!"
Dit is belaglik..... Gelukig is die springbokke die huidige wêreld kampioene in ons en die res van die wêld se oë. Sokker is wel 'n "side issue" as jy speel soos wat ons nasionale sokker span dit speel. Die enigste rede hoekom Butana Komphela en Cedric Frolick so voldaan is oor die 2010 sokker WB is, is seker omdat hulle gewoond is daaraan om alles net te kry uit simpatie en om-kopery en niks ooit hoef te verdien het op meriete basis nie.
|
|
IK, 20/11/2008, Francois
Ek wou altyd soos Butana Komphela en Cedric Frolick in hul posisie gewees het, maar ek het besluit om laerskool te gaan klaar maak.
|
|
Misdadiger sport(s), 20/11/2008, Susan
Kyk nou net weer die "sports". Dit prikkel darem ons lagspiere, dit is 'n jammerte dat daar nie vir ons almal plek in die span kon gewees het nie. Daar is sekerlik nie genoeg geld om almal te betaal nie. Ai tog.
|
|
VERDRAAIDE W?LD!, 20/11/2008, CHRISJAN VAN DER KRUK
Rugby ondersteuners in SA word as misdadigers gesien, maar moordenaars word geprys vir hulle dade! Wat 'n verdraaide wêreld! LANK LEWE DIE SPRINGBOK!!!!!
|
|
Aan Mnr'e Frolick en Stofile, 20/11/2008, Sonnet Oberholzer
Wil net van Mnr. Frolick weet of sy visie vir ons land dan 'n allesoorheesend sokker nasie is? Aksie gevoer uit haatspraak teenoor ander het nog nooit versoening bewerkstellig nie en so ook gaan hierdie ook net die teenoorgestelde bewerkstellig. Die lyn tussen reg en verkeerd is baie dun en ek dink Mnr. Frolick en Mnr. Stofile julle het so-pas oor daai lyn getrap, terwyl julle dink julle doen goed breek julle eintlik af. Ek stem saam dat sekere sportsoorte in ons land voorkeer trek in verskillende kulturele groepe,maar ek dink nie deur ander te dwing om van die een of die ander te hou of die een te verruil vir die ander is reg nie, maar glo ek dat daar 'n liefde vir sport van alle soorte vir alle mense bevorder behoort te word, op die regte wyse. Dit wat u op die oomblik doen is niks meer as gedwingde verander en verdrukking, dit wat met u generasie gebeur het en terwyl my hart bloei oor dit, weet ek om een kwaad met nog 'n kwaad te vergeld gaan jou niks in die sak bring inteendeel jy maak jouself skuldig aan juis dit wat jy verafsku..
|
|
Belaglik, 20/11/2008, Chantel van Staden
Miskien moet die springbok afrigter die sokkerspan gaan afrig dan is hulle iets werd. Die hele wêreld gaan nie oor rugby nie maar dis ons trots en eer om vir die springbokke te skree.
En as die sokker ondersteuners net bietjie soos beskaafde mense optree sal daar meer balangstelling wees maar die probleem is hulle is soos 'n klomp buffels oppad na 'n voer kraal toe. Hulle vertrap en bemors alles. Dis mos in hulle natuur. Los die rugby en die rugby stadions uit!
|
|
rugby, 20/11/2008, pieter b
Die 2 menere se enigste Doelwit in hulle lewens op die oomblik is om RUGBY sommer heeltemal te verwyder van die kalender - of ons as ondersteuners gaan kyk of boikot PLA hulle glad nie. Hulle wil die laaste bietjie wegvat van die RugbyLIEFHebber.
|
|
Kom nou kerels...., 20/11/2008, Gewese Rugby Ondersteuner
Laat hulle tog doen wat hulle wil, ons het nie 'n sê nie. Hulle druk hulle eie minderwaardigheid uit op 'n manier soos wat boelies op skool altyd gedoen het. Kom ons maak die plaat vir hulle warm en los hulle, laat hulle hulle eie vingers verbrand.
|
|
Rugby stadions, 20/11/2008, Annatjie Pistorius
Miskien moet iemand die twee menere net inlig dat wit afrikaanse lesers grotendeels rugby ondersteuners en nie sokker ondersteuners is nie - daarom word daar meestal oor rugby geskryf. Dalk ook die feit dat dieselfde rugby ondersteuners die pawiljoene volmaak en baie nodige fondse met daardie ondersteuning voorsien. Vat die wit afrikaanse rugby ondersteuners weg en kyk waar die gelde vandaan kom wat na die unies gaan. Ek wil eintlik 'n beroep op die wit rugby publiek doen om rugby wedstryde te boikot. Moet dit nie bywoon nie!!
|
|
SPRINGBOK, 20/11/2008, Theuns Kruger
Daar is al menigmale oor 'n boikot gepraat, maar dit het altyd op niks uitgeloop nie. Miskien hierdie keer?
Wanneer die "nuwe!" nasionale rugbytrui amptelik in gebruik geneem word moet alle Springbok ondersteuners hulle steun aan Sasol, Engen, Powerade (CocaCola), Wellington onttrek. Die grootste teken van protes sal wees om nie internasionale wedstryde by te woon nie.
Sal ons dit kan doen?
|
|
mal ministers, 20/11/2008, paul van zyl
Al wat dit is is om hulle foute weg te steek. die duur stadiums te bou vir die sokker en na sokker gaan die stadiums leeg staan. dus dwing die mense soontoe. dis mos nie demokraties nie, uhm , die anc is mags behep en moet gekeer word.
|
|
Misdadigers...., 20/11/2008, KKK
Hehehe..dit neem een om 'n ander so
geredelik te identifiseer...kom ons ondersteun liewer Bafoena...hulle is mos no. 85 op die wêreldranglys ("dit is hoe ons nasie ons gaan uitdruk" - duh) en kan dus slegs verbeter???
Dis is al lankal tyd dat die boere 'n streep in die grond trek...die kinders se speeltyd raak nou verby..
|
|
Los Die Bok, 20/11/2008, Sprinbok BO
Wens net dat al die rassistiese dinge uitgehaal word , hulle almal was bly met die baie geld wat hul maak met die bok en die wêreld-beker, hulle is die rassistiese klomp. Pla vir bafana bafana , hulle kan nie eers uitklop wedstryde maak nie , wat nog van die 2010 wen.
|
|
Rugby Stadions, 20/11/2008, Chantel
Ek sê eerder niks nie ek word net woedend!!!
|
|
'misdadigersport', 20/11/2008, Carol
As SA eendag (hopelik binnekort), 'n ander regering kry, gaan al die straatname terugverander en stadions teruggeneem word? Mag ons dan weer 'n Springbok wees en kriminele vasvat? Mag ons dan asb net weer 'n Suid-Afrika terugkry waarop ons trots kan wees? Karools
|
|
Rugby , 20/11/2008, christelle
Ek lag net...dit is al wat mens kan doen...so lagwekkend.
Ek wens net hulle wil alles wegvat en klaar kry daarmee. Sloop al die rugbystadions, vat die springbok weg...nog beter kom ons verban rugby in die land...hoe klink dit vir julle!!!! Die hele rugby ding maak my siek...
Ons sal wel ons rugby kyk...sal maar begin om die oorsee spanne te ondersteun.
Siek en sat Pretoria
|
|
Misdadiger sport., 20/11/2008, Johan
Dit is regtig hartseer om te sien wat die regering aan ons land doen. Om die heeltyd reaksie op so negatiewe manier te probeer lok is regtig skokkend.Dit gaan regtig sleg met SA en nou wil hulle sport wat een van die oorblywende positiewe dinge in SA is ook van ons wegneem. Gee rugby vir die regering en laat hulle dit ook verwoes soos als waar hulle hul korrupte vingers ingewurm het. Kom ons boikot bietjie rugby en wys vir hierdie idiote wat ons vir ministers het wat gebeur!!
|
|
Rugby misdadiger sport, 20/11/2008, pieter botha
Reg oor die wêreld het ek al met mense gesels oor die sokker spectators en oor rugby spectators. En almal is dit eens...Sokker hooliganism bestaan rugby hooliganism is nog nie eers in die woordeboek nie.
So sonder om bevooroordeeld te wees omdat meer wit mense rugby kyk - wie is die RASSIS? SONDER TWYFEL fROLICK
|
|
Rugby, 20/11/2008, pieter
Is Daar niemand (Unies ; Spelers ; BORGE) wat die 2 menere se Bekke vir eens en altyd net kan toemaak nie !!!
|
|
Misdadigersport?, 20/11/2008, Johan Gerber
Dit is interessant hoe hierdie ANC cronies rugby uitmaak as 'n misdadiger sport wat diskrimineer teen ander terwyl hulle self nie wyer as hulle geskenke, springboktruie, vliegtuigkaartjies en rugby kaartjies verniet kry nie.
Daar word soveel gemaak van die skuif van die Springbok na die regterkant omdat alle sport spanne kwansuis die protea op die linkerkant moet dra.
Kyk bietjie waar is die protea op die Bafana Bafana trui - hy is aan die REGTERKANT! (sokkerballe is links). Nou will hulle seg dat rugby diskriminerend is - Nou kan ons maar net wonder, wie is nou eitlik die rasiste en die misdadigers wat diskrimineer?
|
|
Rassistiese rugby, 20/11/2008, C Klopper
Geagte mnr. Frolick: As rugby en die Springbok 'n "side issue" is en sokker nou die fokus, hoekom bestee jy en jou kameraad Komphela al julle tyd daaraan om van die Springbok en rugby ontslae te raak. Pleks gooi julle al daardie ywer en energie van julle daarin om van Bafana en die sokkerbeker 'n sukses te maak.
|
|
rugbystadions, 20/11/2008, mariaan
Dit is belaglik dat ons witmense so openlik onderdruk word vir doodnatuurlike passievolle rugbykultuur wat niks met rassisme uit te waai het nie. Geen wonder die mense immigreer daagliks na ander lande toe nie. Al wat ek kan sê is dat rugby miljoene rande gaan verloor asook sy land se ondersteuners as sulke dreigemente aanvaar word!
|
|
Hoekom net die Bokke? Wat van Bafana?, 20/11/2008, Sarel Kies
Ek kyk gisteraand spesifiek na die truie van Bafana Bafana en merk op dat hul protea op die regter bors is. Dis nogal ironies dat Stofile nie hieroor uitlatings maak of geaffronteer voel nie. Hy het immers oor die Springbok op die linkerbors gesê "don't compromise the space on the heart wich is for the national emblem".
Ek dink SA Rugby moet standpunt inneem en eis dat hulle nie die enigste sportfederasie sal wees wat die protea op die linkerbors sal dra nie.
Hoekom is Stofile tevrede met die protea op Bafana se regter bors?
Ek doen 'n beroep op alle rugby kykers om ALLE wedstyde te boikot en sodoende vir Stofile op sy plek te sit.
|
|
Misdadiger sport, 20/11/2008, Prinsloo
Dis amper nie die moeite werd om op BK en CF se kommentaar te reageer nie en duidelik is hul geheue taamlik ernstig tot kort termyne beperk. Was dit nie Mnr. Mandela wat met die simbool en in die trui van die "misdadigersport" gedans het en uit vreugde sy hande in die lug opgegooi het met die 1995 oorwinning nie?
Het dieselfde nie in die land gebeur met die 2007 wêreldbeker oorwinning nie?
Beteken dit dat die Internasionale Rugbygemeenskap (Australië, Nieu-Zeeland, Engeland, Frankryk, Skotland, Wallis, Amerika, Ierland ens) as misdadigers beskou moet word?
Die die "leiers" van ons dat Afrika heeltyd bak-hand staan vir hulp van voormelde af?
Nogal interessant hoe die logika van ons huidige "leiers" waar te neem en kan ek nie anders as om hulle tong-in-die-kies geluk te wens met hul voortreflike en diep gewortelde "insig" nie.
|
|
Ja - whatever, 20/11/2008, Springbok Girl
is dit nie belaglik dat rugby nou 'n rassistiese game is nie. Afrikaanse koerante is vir Afrikaans sprekende mense - hoe is dit dan dat die engelse koerante mag berig oor wat hulle wil maar nie die afrikaanse koerante nie. In elke geval doen die Springbokke baie beter as Bafana Bafana - ek stel voor wen eers 'n Wêreldbeker dan praat ons weer. Ek dink mnre. Butana Komphela en Cedric Frolick is rassisties - maar kom weg daarmee. Vee asb eers voor jul eie deure dan gaan jy oor na jou buurman s'n. Julle is pateties. Mens verdien die eer wat na jou kant toe kom en kry dit nie omdat jy wit of swart of bruin is nie jy moet dit VERDIEN!
|
|
| |
| Hierdie kommentaar fasiliteit is nou gesluit. |