Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Plaasmoord-slagoffers gedenk
Nov 20 2008 09:28:54:213PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Genoeg is genoeg.

Dít is die boodskap wat die Suid-Afrika teen misdaad-aksiegroep (SAACAG) Dinsdag in Pretoria gaan uitdra wanneer meer as 3 000 leerlinge aan ’n gedenkplegtigheid gaan deelneem ter nagedagtenis aan al die boere wat in die land vermoor is.

Die leerlinge sal wit kruise dra ter nagedagtenis aan elke boer wat in die meer as 31 000 plaasaanvalle gesterf het. Kinders het in meer as 4 000 briewe vir ’n einde aan misdaad gevra. Dié briewe sal ingesamel word om aan pres. Kgalema Motlanthe te oorhandig.

Mnr. Kobus Hermitage, SAACAG-voorsitter, het in ’n verklaring uitgewys mnr. Nathi Mthethwa, minister van veiligheid en sekuriteit, het gesê Suid-Afrikaners bevind hulle op ’n slagveld waar misdadigers wetsgehoorsame burgers doodmaak. Dié uitlating beklemtoon volgens Hermitage die erns van die situasie. – Alet Rademeyer


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |