Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||
|
Pikoli-lot glo gou bekend
Kaapstad. – Die verslag oor adv. Vusi Pikoli se geskiktheid om as hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) te dien, kan binnekort bekend gemaak word. “Pres. (Kgalema) Motlanthe het aangedui dat hy geen probleem het om die verslag openbaar te maak nie,” het mnr. Themba Maseko, hoofregeringswoordvoerder, gister gesê. Die geskorste NVG-hoof se regspan bestudeer tans die Ginwala-kommissie se verslag en moet teen einde volgende week hierop reageer. Motlanthe sal dan besluit of Pikoli heraangestel moet word, het Maseko gesê. Volgens gerugte het die Ginwala-kommissie bevind dat Pikoli geskik is om as hoof van die NVG te dien. – Liezel de Lange
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|