Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

4 keer lewenslank
Nov 21 2008 10:52:16:810AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Skielik-skieter moet 'minstens 20j. sit'
  • Hy was op 'rassistiese moordtog'
  • Hilda Fourie

    Skielik-skieter Johann Nel is Vrydag tot vier maal lewenslange tronkstraf gevonnis.

    Hy is is dié vonnis opgelê vir die moord op vier inwoners van die Skielik-plakkerskamp.

    Hy is ook tot vier jaar tronkstraf op elke klag van poging tot moord waar hy slagoffers nie getref het nie, gevonnis en 7 jaar op elk van die ander aanklagte van poging tot moord.

    Hy is verder vyf jaar tronkstraf opgelê vir die onwettige besit van 'n vuurwapen en drie jaar vir die onwettige besit van ammunisie.

    Regter Ronald Hendricks het bevind die feit dat Nel daarop uit was om swart mense te vermoor, weeg baie swaarder as sy persoonlike omstandighede.

    Daar is geen dwingende omstandighede waarom van die voorgeskrewe vonnis afgewyk moet word nie, het Hendricks bevind.


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |