Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||
|
Heli-ongeluk buite Alberton
" 'n Leerling-vlieënier was op die punt om met die helikopter op te styg toe die tuig na regs oorhel en die grond tref," het 'n polisiewoordvoerder aan Sapa gesê. Volgens hom het die man slegs skraapwonde aan sy arm opgedoen.
Sy instrukteur, wat buite die tuig gestaan het tydens die voorval, is nie beseer nie. - Sapa
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|