Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Treinongeluk: Helen Zille betuig medelye
Jan 06 2009 10:43:03:567AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • 4 sterf toe trein motor tref
  • Demokratiese Alliansie-leier, Helen Zille, het Dinsdag in 'n verklaring medelye betuig met die families van die slagoffers van die treinongeluk Maandag by Stellenbosch.

    Mnr. André en me. Rika Hunter was DA-raadslede in die Ekurhuleni-stadsraad en me. Jentina Doubell was die voorsitter van fondinsameling vir die DA in Ekurhuleni.

    "Ons is diep hartseer oor hul ontydige heengaan. Hulle sal onthou word vir hul bydrae tot ons party, en hul diens aan hul kiesers en die land...Ek sal hul warmte en goeie vriendskap mis," het Zille onder mer in 'n verklaring gesê.

    Die vierde slagoffer, ook 'n man, is nog nie geïdentifiseer nie.

    Die vier se gehuurde Volkswagen Polo is omstreeks 15:05 op 'n trein-oorgang op die Vlaeberg-pad naby die bekende Spier-wynlandgoed deur die trein getref. - Sapa en Malani Venter

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |