Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Polisie vang 5 000 in NW oor feestyd
Jan 06 2009 08:22:17:803PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Potchefstroom. – Geweld het die afgelope feestyd in Noordwes hoogty gevier.

Altesame 1 184 mense is sedert kort voor Kersfees in dié provinsie in hegtenis geneem weens aanranding met die opset om ernstig te beseer. Sowat 240 vermeende verkragters en 310 huisbraakverdagtes tel onder die sowat 5 000 mense wat die feestyd aangekeer is, het supt. Lesego Metsi, provinsiale polisiewoordvoerder, gesê.

Bykans 700 onwettige immigrante het die feestyd agter tralies deurgebring, terwyl die polisie en verkeersbeamptes meer as 8 000 boetes uitgereik het.

Volgens Metsi is daar beslag gelê op meer as 400 vermoedelik gesteelde selfone, 124 daggaplantjies, sowat 5 kg dagga en kleiner hoeveelhede van ander dwelms soos Ecstasy, kokaïen en Cat.– Linda de Beer


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |