Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Rowers blaas 4 kitsbanke in Limpopo-winkelsentrum op
Jan 06 2009 08:22:10:913PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Skade van sowat R1 miljoen is aangerig toe vier kitsbanke gister in Giyani in Limpopo opgeblaas is.

Supt. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die M.W. Makhubela-polisiekantoor in Giyani, het gesê die ontploffings het omstreeks 03:00 gisteroggend gebeur. Volgens hom het vier verdagtes die veiligheidswagte by ’n winkelsentrum, waarbinne al vier kitsbanke was, oorval. Twee van hulle het glo die wagte met vuurwapens aangehou terwyl hul makkers die kitsbanke begin opblaas het. Twee kitsbanke is opgeblaas terwyl die ander twee net gedeeltelik beskadig is.

Die rowers het met ’n onbekende bedrag geld gevlug.

Enigiemand met inligting kan sr.supt. James Espach by 0 082 451 7196 of 0 015 811 5113 bel. – Marietie Louw-Carstens


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |