Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||
|
Malema oor 'Mbeki die lafaard'
Mnr. Julius Malema, omstrede leier van die ANC-jeugliga, het tydens middagete op die eerste dag van mnr. Jacob Zuma se verhoor (4 Augustus 2008) die tydelike verhoog voor die hooggeregshof in Pietermaritzburg bestyg en pres. Thabo Mbeki 'n "lafaard" genoem. "Ons sal Zuma nie hier los nie. Ons sal saam met hom gaan na die Uniegebou," het Malema voor 'n skare van sowat 2000 mense gesê.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|