Gautrein in Beeld
Die Gautrein-projek vorder fluks. Loanna Hoffman het haar kamera byderhand gehad.
Beeld
Tim du Plessis se rubriek
Nzimande spel onheil vir SA se vernielde universiteite.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote


Kersvader verras kinders by Dieretuinmeer
Nov 21 2008 03:34:55:967PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Mnr. Buks Delport (67) van Vaal Marina, 'n oord op die oewer van die Vaaldam, hou sy lyf nou al vir 32 jaar Kersvader.

Hy het sy 1985-Ford-bakkie self in 'n reuse-slee omskep, vir hom 'n Kersvader-uitrusting laat maak en deel jaarliks rondom Kersfees vir straatkinders in Johannesburg presente uit.

Vrydagoggend, 21 November 2008 het hy 'n klomp laerskoolkinders by die Dieretuinmeer trakteer met 'n pretrit op sy bloedrooi "slee."



Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |