Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
||||||||||||||||||||||
|
60 dalk dood nadat bus 'ingesluk' word
Die bus is heeltemal met modder en klippe bedek in 'n skielike grondstorting gister naby die dorpie Zacacoapan. Noodreddingswerkers, wat sedert gister saam met lede van die weermag probeer om die bus oop te grawe, sê die kans is skraal dat oorlewendes gevind sal word. Die lyk van 'n 40-jarige vrou is sowat 12 uur ná die ramp gevind. Inwoners van die dorpie is geskok deur die passasiers se lot. Volgens ooggetuies was die bus vol en 'n plaaslike amptenaar het gesê daar was "meer as 40 mense aan boord". Een van die ooggetuies van die ramp, Mario Jimenez, het aan AFP gesê hy was in 'n voertuig agter die bus toe die grondstorting plaasvind.
"Ons het met grawe en met ons kaal hande probeer grawe, maar kon niks regkry nie," het hy gesê. - Sapa-AFP
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|