Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
|||||||||||||||||||||
|
'Vibrasies' in haar bra toe 'n vlermuis
Londen. – ’n Jong Britse vrou het “gebewe van kop tot tone” toe sy ’n baba-vlermuis ontdek wat in haar bra opgekrul het - nadat sy aanvanklik gedink het die “vibrasies” word deur haar selfoon veroorsaak. Me. Abbie Hawkins (19) ’n hotelontvangsdame van Norwich, het “vreemde woelinge” gevoel. “Ek het my hand in my bra gedruk en ’n wollerige vlermuis uitgetrek.” Sy het vertel die bra was in haar laai nadat dit die vorige dag gewas is, maar sy het niks agtergekom het toe sy dit aangetrek het nie. – Sapa-DPA
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|