Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Maddie 'op bestelling' vir pedofiel-netwerk ontvoer, sê informant
Aug 07 2008 10:59:09:337AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Polisie het ouers 'nie hiervan gesê'
  • Madeleine: 'Hou aan bid'
  • 'Waar was Ma?' vra Maddie
  • Londen. - Die vermiste Britse meisie Madeleine McCann is moontlik "op bestelling" vir 'n Belgiese pedofiel-netwerk ontvoer, blyk uit leêrs wat deur die Portugese polisie beskikbaar gestel is.

    Berigte uit Brittanje lui dat Scotland Yard 'n verslag van 'n informant aangestuur het wat beweer het dat 'n foto van Madeleine tydens haar en haar gesin se vakansie in Portugal geneem is en enkele dae voordat sy op 3 Mei 2007 verdwyn het aan 'n "koper" in België besorg is.

    Dié inligting is per e-pos aan die Portugese polisie gestuur wat dit in samewerking met Interpol opgevolg het. Interpol het verslae hieroor uit België, Brittanje, Finland en Duitsland gekry.

    Hoofspeurder Paulo Rebelo, wat die ondersoek na Madeleine se verdwyning gelei het, het egter bevind dat hierdie inligting, met die uitsondering van die Duitse verslag, 'n "gebrek aan geloofwaardigheid" toon en het opdrag gegee dat die wenk geïgnoreer word. - Sapa-dpa

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |