Gautrein in Beeld
Die Gautrein-projek vorder fluks. Loanna Hoffman het haar kamera byderhand gehad.
Beeld
Tim du Plessis se rubriek
Nzimande spel onheil vir SA se vernielde universiteite.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote


Ma opgesluit oor baba in vrieskas
Nov 21 2008 07:06:34:640PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Rottweil (Duitsland). – ’n Vrou (21) is drie en ’n half jaar tronkstraf opgelê nadat sy haar baba in ’n vrieskas gesit het.

Die vrou (21) het getuig dat sy onbewus was van haar swangerskap. Nadat sy alleen by die huis gekraam het, het sy soos altyd werk toe gegaan by ’n fabriek. Sy is aan manslag skuldig bevind. Volgens dokters het die baba versmoor. – Sapa-DPA


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |