Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Een hotel 'opgeruim', skote by ander
Nov 28 2008 12:45:34:713PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • SAL-bemanningslede 'veilig'
  • Spesmagte slaan uit heli toe
  • SA helde lei 150 na veiligheid
  • Vegtend van kamer tot kamer
  • Een van die hotelle waar gyselaars deur terroriste in Moembaai aangehou is, was laat Vrydagoggend volgens Indiese owerhede onder die beheer van veiligheidsmagte.

    Na wat berig word, is 24 lyke in die Trident Oberoi-hotel gevind, maar dit is nog nie duidelik of hierdie getal bykomend tot die totaal van 130 is wat vroeër bekend gemaak is nie.

    Sewe SAL-bemanningslede wat oornag nog in dié hotel was, is Vrydagoggend saam met ander gyselaars bevry.

    Swaar geweervuur en ontploffings is Vrydagmiddag opnuut by die Taj Mahal-hotel gehoor, asook in 'n gebou wat 'n Joodse sentrum huisves. Spesiale magte - wat onder meer uit 'n helikopter neergelaat is - het vroeër daar met 'n operasie begin om gyselaars te ontset.

    Honderde mense is ook beseer in Woensdag se bloedige terroriste-aanvalle op sowat tien teikens in die stad. - Sapa-AFP, Sky News

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |