Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Huwelik ongeldig oor dagga
Jan 05 2009 09:19:11:350PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Campagna. – Ná ’n regstryd van tien jaar het ’n Italiaanse vrou daarin geslaag om haar huwelik ongeldig te laat verklaar omdat haar man die aand van hul troue dagga gerook het.

Die vrou was geskok toe sy op hul huweliksnag sien hoe haar man ’n daggasigaret rol.

Sy het onmiddellik op ’n egskeiding aangedring en nou, ná tien jaar, het die appèlhof haar gelyk gegee ná beraadslaging met die kerklike geregshof. Die vrou het aan die hof gesê sy was met afgryse vervul toe sy sien hy gebruik dwelmmiddels omdat hy voor hul troue gesê het dat hy nog nooit dagga gerook het nie.

Die kerklike geregshof het bevind die huwelik is ongeldig omdat die man vir sy vrou gejok het.

In haar uitspraak het me. Angelo Rossi, president van dié appèlhof, gesê: “Die vrou het in ’n baie konserwatiewe familie grootgeword en sy wou ’n eerlike eggenoot hê.” – ananova.com


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |