Snaakse video's!
Kyk na die nuwe snaakse video's van lesers. Stuur jou video na mystorie@beeld.com
Beeld
'Vroue jag my'
Is alle wit Suid-Afrikaanse vroue (potensiële) prostitute?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Beeld se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Leef nadat valskerm nie open
Jan 05 2009 09:19:10:850PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Melbourne. – ’n Waaghals is gelukkig om te leef nadat hy eergister van ’n brug gespring en sy valskerm nie oopgegaan het nie.

Die man is glo in sy laat 20’s en is ’n base jumping-geesdriftige, het 60 m ver geval en is met voet- en enkelbeserings in die Sunshine-hospitaal opgeneem.

Paramedici is volgens die Australiese koerant The Herald Sun kort voor 07:00 na die EJ Whitten-brug ontbied nadat die man in die bosse langs die Maribyrnongrivier te lande gekom het.

Volgens mnr. Ray Rowe, ’n woordvoerder van die ambulansdiens in die staat Victoria, is die man stabiel.

“Hy het baie hard geval en is gelukkig dat hy leef,” het Rowe gesê.

Base jumping is ’n waagsport waarin deelnemers vanaf geboue, brûe en ander vasstaande strukture spring en met valskerms land.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |